|
LECTURES
Click on thumbnail

February 2009

March 2009

April 2009

May 2009
|
Join HEHA and Help Save
Our Environment
- Get to know the natural and man-made heritage in our area
- Nurture interest for it with the public
- Utilise it meaningful and sustainably
- Make it accessible, improve it and convey it to posterity
We have compiled a detailed
register of historical, cultural, archaeological and geological
sites in the area.
This information is available on request.
We give inputs with all environment matters and our opinion
is respected by authorities.
You are welcome to report violations to us.
Sluit by HOEV aan en
help om u omgewing te bewaar
- Leer die natuurlike en mensgemaakte erfenis in ons gebied
ken
- Kweek belangstelling daarvoor by die publiek
- Gebruik dit sinvol en volhoubaar
- Maak dit toeganklik, verbeter dit en dra dit oor aan die
nageslag
Ons het oor die jare
'n omvattende lys met inligting van geskiedkundige, kulturele,
argeologiese en geologiese terreine in die gebied opgestel.
Dit is op navraag beskikbaar.
Ons hou 'n wakened oog oor omgewings- en erfenissake.
Ons mening word deur owerhede met respek bejeen. U kan gerus
probleme by ons aanmeld.
All outings may be subject to change
|
LECTURES
Click on thumbnail

June 2009

August 2009

November 2009

November 2009
|